Skip to content

GOOD-party in die Wes-Kaap sê die DA se ommekeer oor raadslid weerspieël nie integriteit nie [KLANK]

# Die GOOD Party in die Wes-Kaap sê die DA se skielike bereidwilligheid om teen sy raadslid Raybin Figland op te tree, moet nie met integriteit verwar word nie; dit is politieke selfbehoud, nie beginsel nie. Dit volg terwyl die George-stadsraad na verwagting ‘n aanbeveling vir tugstappe teen Figland sal ondersteun. Chantelle Kyd van GOOD sê die bewerings teen Figland sluit in onthullende foto’s van ‘n skoolmeisie wat deur afpersing verkry is:

ENG ChantelleonSupport