Skip to content

GOOD-party gaan appelleer teen Verkiesingshof-beslissing oor onverklaarde skenking aan verkiesingsveldtog [KLANK]

# Die GOOD-party wil appelleer teen die Verkiesingshof se beslissing dat hy die Wet op die Befondsing van Politieke Partye oortree het. Die hof sê GOOD en sekretaris-generaal Brett Herron het versuim om ʼn skenking van 900-duisend-rand voor 2021 se munisipale verkiesing te verklaar. GOOD moet 50-duisend-rand betaal vir die oortreding van Artikel 9, en die party en Herron, as rekenpligtige amptenaar, ʼn administratiewe boete van 40-duisend-rand. Herron sê die uitspraak is foutief:

ENG HerronONJudgement