Skip to content

GOOD-party eis volledige koste-uiteensetting van Drakenstein-munisipaliteit se lied-projek [KLANK]

# Die GOOD-party sê die bekendstelling van die Drakenstein-munisipale lied openbaar ‘n kommerwekkende stel prioriteite in die munisipaliteit en wek kommer oor die gebruik van openbare fondse. Die Drakenstein-munisipaliteit sê die lied is geskep om eenheid en plaaslike trots te bevorder en met die skoonheid van die gebied te spog. Keagen Gertse van GOOD sê hulle sal formele vrae aan die raad voorlê oor die volledige koste van die liedprojek, insluitend die komposisie, produksie, ateljeetyd, lisensiëring en bemarking daarvan:

ENG KeagenonAnthem