Skip to content

GOOD-party eis verwydering van Kaapstad Speaker ná voorvalle van geweld [KLANK]

# Die GOOD-party vra die onmiddellike verwydering van Kaapstad se Speaker, Felicity Purchase, na gewelddadige voorvalle in die raadsaal. ‘n GOOD-raadslid, Roscoe Palm, sê Purchase het versuim om die raad se integriteit te handhaaf en beskuldig haar van partydigheid en nalatigheid nadat ‘n raadslid na bewering tydens ‘n sitting gewurg is. Palm sê haar onregmatige hantering van die raad se reëls, het die chaos veroorsaak. Hy eis ‘n dringende ondersoek en dissiplinêre stappe teen alle betrokke raadslede:

ENG-PalmOnPurchase