# Die GOOD-party in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die Stellenbosch Munisipaliteit om dringend aandag te gee aan ‘n toenemende stormwater-krisis wat die inwoners van Lindida, Idasvallei raak. Die probleem ontstaan as gevolg van onbeheerde stormwaterafloop uit die Idasvallei-natuurgebied wat in ‘n smal watersloot agter huise in Bartlett Risestraat invloei. Marius van Stade van GOOD sê ‘n onlangse oorsigbesoek het diep slote en ernstige erosie in die natuurgebied getoon – ‘n duidelike bewys van ‘n hoë volume watervloei:
GOOD Party eis dringende optrede met stormwaterinfrastruktuur-krisis in Stellenbosch [KLANK]
ENG MariusonStormwater