# Die GOOD-party in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die George Munisipaliteit om die toekenning van tenders bekend te maak. Die party sê twee maatskappye, Ruwacon en Henra het tenders van byna ‘n halfmiljard-rand ontvang, maar ses tenders se waarde is glad nie bekend nie. Chantelle Kyd van Good sê Ruwacon het van 2022 tot 2024 kontrakte ter waarde van 266-miljoen-rand ontvang, uitsluitend drie bykomende tenders met ‘n onbekende waarde:
GOOD-party doen ‘n beroep op George om tendertoekenning bekend te maak [KLANK]
ENG ChantelleonTender