# Die GOOD Party doen ’n beroep op die metro in Kaapstad om die publieke kommentaartydperk vir die Stad se konsepbegroting, wat Vrydag ten einde loop, te verleng. Burgemeester Geordin Hill-Lewis het aangekondig dat die stad kyk na bykomende ondersteuning vir eienaars van eiendomme tot sewe miljoen rand. Anton Louw van die GOOD Party sê hierdie ter elfder uur-aankondiging beklemtoon slegs die onsekerheid en onstabiliteit binne die begroting:
GOOD Party doen beroep op Stad Kaapstad om publieke kommentaartydperk oor konsepbegroting te verleng [KLANK]
ENG AntononExtend