Skip to content

GOOD-party dien mosie van wantroue in teen Kaapstad se speaker [KLANK]

# Die GOOD-party het ‘n mosie van wantroue teen die Stad Kaapstad se speaker, Felicity Purchase. ingedien. Jonathan Cupido van die party sê verskeie voorvalle het dit baie duidelik gemaak dat Purchase nie bekwaam is om die raad te lei nie. Hy sê haar herhaalde versuim om die integriteit van die raadsproses en orde te handhaaf en onpartydig te lei, het die raad oneer aangedoen en openbare vertroue geskend:

AFR JonathanonSpeaker