Skip to content

GOOD-party, BOSA en RISE Mzansi stig ‘n nuwe party voor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesings [KLANK]

# Die GOOD-party, Build One South Africa, en RISE Mzansi het kragte saamgesnoer om ‘n nuwe politieke party genaamd Unite for Change te stig. Die party sal as ‘n nuwe politieke party by die Verkiesingskommissie registreer om aan die komende 2026-plaaslikeregeringsverkiesing deel te neem. Die drie partye sal steeds onafhanklik bestaan. Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille sê United for Change sal etiese leierskap hê, werksgeleenthede verbeter en dienslewering verbeter:

ENG DeLilleOnNewParty