# Die GOOD-party beweer behuisingslewering in die Wes-Kaap het skerp afgeneem onder die DA-regering. Hulle voer aan dat net meer as drie-duisend ten volle gesubsidieerde huise in die 2024/25-boekjaar gebou is, teenoor meer as agt-duisend in 2019. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die opgradering van slegs een informele nedersetting toon dat die provinsie daarin misluk om sy armste inwoners te dien. Hy waarsku dat voortdurende swak prestasie kan veroorsaak dat nog nasionale behuisingsfondse verlore gaan:
GOOD-party beweer behuisingslewering in die Wes-Kaap het skerp afgeneem onder DA-regering [KLANK]
ENG HerronOnHousing