# Die GOOD-party veroordeel die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap se besluit om die Julie-uitbetalings vir duisende begunstigdes vir hersiening te vertraag. Sassa het sommige betalings in Julie vertraag en teiken begunstigdes wat vermoedelik bykomende inkomstebronne het. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die waarheid is dat die hersieningsproses deel is van ‘n breër patroon van uitsluiting:
GOOD-party beskuldig SASSA dat hy armes straf vir stelselmislukkings [KLANK]
ENG BrettonSASSADecision