Skip to content

GOOD-party beskuldig minister Gwarube dat sy die BELA-wet ondermyn [KLANK]

# Die GOOD-party sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, wil volgens hom regulasies gebruik om die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette en die nou gewysigde Suid-Afrikaanse Skolewet te ondermyn. Die minister het die eerste twee regulasies onder die BELA-wet vir openbare kommentaar gepubliseer. Dit hou verband met basiese kwessies soos skooltoelating. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die wet se publisering, byna agt maande nadat dit van krag geword het, wek ernstige kommer:

ENG BrettonGwarube