# Die GOOD-party sê die DA het op ‘n skandelik wyse sy hande in onskuld gewas vir die versuim om in te gryp by die bendekultuur in die Wes-Kaap sodat die polisie dit onder beheer kan kry. Die sakemagnaat Johann Rupert het in die vergadering verlede week in die Withuis beweer die DA sukkel om die moordsyfer op die Kaapse Vlakte onder beheer te kry. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die jongste misdaadsyfers toon byna 90-persent van die land se bendemoorde word in die Wes-Kaap gepleeg:
GOOD-party beskuldig die DA van versuim om aanspreeklikheid te neem vir geweldsmisdaad in Wes-Kaap [KLANK]
ENG HerronOnWCViolence