Skip to content

GOOD moedig Kapenaars aan om kommentaar te lewer oor voorgestelde diere-verordening [KLANK]

# Die GOOD-party vra Kapenaars om voor die sperdatum van 29 September kommentaar te lewer oor die voorgestelde verordening oor die aanhou van diere. Die stad stel ʼn nuwe permitstelsel voor met streng strawwe vir nie-nakoming, wat gelyk is aan dié vir hondegevegte. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die konsepverordening stel ook voor dat die Metropolisie, verkeersbeamptes of polisielede ʼn persoon, perseel of motor sonder toestemming of lasbrief mag deursoek:

ENG HerronOnAnimalKeeping