Skip to content

GOOD doen beroep op Stad Kaapstad om hofbevel te gehoorsaam oor Dial-a-Ride-diens [KLANK]

# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om ‘n hofbevel oor die Dial-a-Ride-diens te gehoorsaam en toe te sien dat dié noodsaaklike diens vir alle inwoners ten volle operasioneel is. Die wes-Kaapse Hooggeregshof het die metro gelas om sy beplande besnoeiings aan die Dial-a-Ride-diens te staak totdat die hofsaak afgehandel is. Roscoe Palm van GOOD sê die metro het ‘n plig om veilige, betroubare en waardige vervoer vir inwoners te lewer:

ENG RoscoeonHalting