# Die GOOD-party in Kaapstad het sy amptelike reaksie op die metro se konsepbegroting ingedien wat tans vir openbare kommentaar beskikbaar is. Die party is bekommerd oor tariefverhogings hoër as inflasie, nuwe vaste kostes en wysigings op kort kennisgewing. Anton Louw van GOOD sê die voorgestelde verhogings sal ‘n dubbelsyfer-tarief vir sommige huishoudings tot gevolg hê en kom in ‘n tyd met ‘n inflasiekoers van 2,7-persent en steeds beperkte salarisgroei:
GOOD dien amptelike reaksie in op Kaapstad se konsepbegroting [KLANK]
ENG LouwOnBudgetResponse