Skip to content

Golf: DP World-toer skep die Rory McIlroy-toekenning [KLANK]

# Gholf: Die DP World-toer het die Rory McIlroy-toekenning geskep wat jaarliks toegeken sal word vir uitnemendheid in major-toernooie. Die speler van Noord-Ierland het in April die eerste Europeër geword om die loopbaan-Grand Slam te haal toe hy die Amerikaanse Meesterstoernooi gewen het. Die toekenning, wat volgende jaar ingestel word, sal uitgeloof word aan die DP World-toerdeelnemer wat die beste vaar in die vier majors in ‘n kalenderjaar. McIlroy sê dis ‘n reuse-eer:

ENG McIlroyOnAward