Skip to content

Gholf: Amerikaanse Ope se prysgeld verhoog om Meesters s’n te ewenaar [KLANK]

# Gholf: Die Amerikaanse Gholfvereniging het die prysgeld van die Amerikaanse Ope tot meer as 365-miljoen-rand verhoog; dieselfde as dié van die Meesterstoernooi in April. Die wenner sal ʼn rekordbedrag van 73,5-miljoen-rand ontvang. Die 126ste Ope slaan vandag af op Shinnecock Hills in New York, met Jayden Schaper en Hennie du Plessis die enigste Suid-Afrikaners onder die 156 deelnemers. Die vereniging se uitvoerende hoof, Mike Whan, sê hulle wil uitstaan:

ENG WhanOnPrizeMoney