# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê goeie vordering word gemaak met die Maalgate-brugprojek buite George in die Suid-Kaap. ʼn Nuwe kontrakteur is in Junie verlede jaar aangestel en die huidige verwagte afhandelingdatum van die projek van 57-miljoen-rand, is tot einde Augustus aangepas. Simmers sê doel van die projek is om die bestaande smal brug oor die Maalgate-rivier te verbreed:
Goeie vordering gemaak met Maalgate-brugprojek in George [KLANK]
AFR TertuisonMaalgateBridge