Skip to content

GO GEORGE-peiling meet passasierstevredenheid [KLANK]

# Die George-munisipaliteit sê die jaarlikse GO GEORGE-passasierstevredenheidsopname begin Maandag. Die algehele uitwerking sal in drie hoofareas gemeet word, naamlik makro-ekonomiese, vervoer-ekonomiese en sosio-ekonomiese uitwerking. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê landmeters sal GO GEORGE-handelsmerk-identifikasiekaarte dra wat die persoon se foto en ID-nommer toon:

ENG NtobeloonSurvey