Skip to content

GIWUSA voer aan lewenskostekrisis vir arm huishoudings is steeds ernstig [KLANK]

# Die algemene nywerheidsvakbond GIWUSA sê hy neem kennis van die jongste inflasiesyfers wat Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak het. Die syfers toon die inflasiekoers het in Julie tot 4,3-persent gedaal, van 5-persent in Junie. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê hoewel die afname deur laer brandstofkoste, laer voedselprysinflasie en kleiner verhogings in munisipale tariewe effens verligting bring, is die lewenskostekrisis wat werkers en arm huishoudings in die gesig staar, steeds ernstig:

ENG SebeiONHouseholds