Skip to content

GIWUSA eis onmiddellike nasionalisering van die farmaseutiese bedryf [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA eis die onmiddellike nasionalisering van die farmaseutiese bedryf. Pharmaceuticals Made in South Africa het verlede week beweer plaaslike medisynevervaardigers verloor belangrike tenders weens die Gesondheidsdepartement se fokus op prys, wat die afgelope 18-maande twee-duisend-500 werksgeleenthede gekos het. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die regering moet regstreekse eienaarskap en beheer van vervaardigings-aanlegte oorneem om te verseker produksie woord deur maatskaplike behoeftes aangevuur en nie deur private wins nie:

ENG SebeiONPharmaceutical