# Die vakbond Giwusa eis onmiddellike rentekoersverlagings om die terugkoopkoers in ooreenstemming te bring met die huidige inflasiekoers van 3,2 persent, om miljarde-rand beskikbaar te stel vir skuldverligting vir huishoudings en klein, medium en mikro-ondernemings. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag besluit om die terugkoopkoers onveranderd te laat op 7,5-persent. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die komitee se beleide is ontwerp om die ultra-rykes en die banke te bevoordeel:
Giwusa dring aan op onmiddelike rentekoersverlagings [KLANK]
ENG MametlweonRateCuts