# Die vakbond Giwusa sê die regering se belofte van drie-miljard-rand om gesondheidsorg te verbeter is heeltemal te min om enige verskil te maak. Die vakbond verwelkom enige belegging, maar sê die bedrag is nie genoeg om kritieke personeeltekorte, gebroke hospitale en onderbefondsde dienste reg te stel nie. Die president van die vakbond, Mametlwe Sebei, waarsku dat besuinigingsmaatreëls en winsgedrewe gesondheidsorg groot bedreigings is vir die welslae van die Nasionale Gesondheidsversekering:
Giwusa dink R3-miljard is nie genoeg om gesondheidskrisis te beredder nie [KLANK]
ENG GiwusaOnPledge