Skip to content

GIWUSA besorg oor 42 000 sterftes wat deur lugbesoedeling veroorsaak is [KLANK]

# Die nywerheidsvakbond GIWUSA is besorg oor die duisende sterftes in Suid-Afrika wat deur lugbesoedeling veroorsaak is. President van GIWUSA, Mametlwe Sebei, haal ‘n verslag aan wat vrygestel is deur Greenpeace Africa en die Sentrum vir Navorsing oor Energie en Skoon Lug, dat 42-duisend Suid-Afrikaners in 2023 as gevolg van blootstelling aan fyn partikelbesoedeling gesterf het. Hierdie getal sluit meer as een-duisend-300 kinders onder die ouderdom van vyf in:

ENG MametlweonPollutions