# Die Giant-stadion in Soshanguve, Tshwane, sal herdoop word tot die Amos Chando Mkhari-stadion. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, het die raad se goedkeuring van die hernoeming bevestig, en erken Mkhari se nalatenskap as ’n sokkerlegende. Mkhari het vir Witbank Spurs en Orlando Pirates gespeel. Hy is in 2014 oorlede. Mabotsa sê die hernoeming eer sy bydrae tot sport en versterk gemeenskaps-erfenis:
Giant-stadion in Soshanguve hernoem om sokkerlegende Amos Mkhari te vereer [KLANK]
ENG-MabotsaOnStadium