Skip to content

Gholf: Yurav Premlall van SA wen Katalonië-kampioenskap, sy eerste DP World-toer-titel [KLANK]

# Gholf: Yurav Premlall van Suid-Afrika het sy eerste DP World-toertitel verower toe hy die Kataloniese Kampioenskap in Barcelona, Spanje, met 14 houe gewen het. Hy het op ‘n reuse-28 onder baansyfer geëindig. Sy landgenoot Shaun Norris was tweede. Nog ‘n Suid-Afrikaner, JC Ritchie, het die derde plek gedeel met die Spanjaard Alejandro del Rey en die Fransman Oihan Guillamoundeguy. Premlall sê hy het hard gewerk vir die oorwinning:

ENG PremlallOnWinning