Skip to content

Gholf: Wenyi Ding van China en Jordan Smith van Engeland loop voor by Johannesburg Ope [KLANK]

# Gholf: Wenyi Ding van China en Jordan Smith van Engeland het met rondes van sewe onder baansyfer 63 geopen en loop saam voor in die Johannesburg Ope by die Houghton-gholfklub. Hulle is een hou voor die Suid-Afrikaners Malcolm Mitchell en Jayden Schaper, Marco Penge en Callum Tarren van Engeland en die Duitser, Nicolai Von Dellingshausen. Smith, wat weens beserings weke lank nie kon speel nie, sê hy is tevrede met sy begin:

ENG SmithOnStart