Skip to content

Gholf: Suid-Afrikaner Jean Hugo en Luis Carrera van Mexiko is sterk mededingers in Vodacom Origins of Golf

# Gholf: Die Mexikaan Luis Carrera gaan probeer om sy derde titel op die Sonskyn-toer te buit wanneer hy vandag in die Vodacom Origins of Golf by die Parys-gholflandgoed in die Vrystaat afslaan. Die Suid-Afrikaner Jean Hugo keer terug as die gunsteling wat al ʼn rekord van 12 Vodacom Origins of Golf-titels gewen het. Die sterk veld sluit Stephen Ferreira van Portugal in wat al 13 keer onder die Sonskyn-toer se toptien klaargemaak en een gewen het, asook die Duitser Allen John en Suid-Afrikaner Pieter Moolman.