# Gholf: Amerika het op die laaste dag op die Medinah-buiteklub in Illinois dramaties teruggeveg om die Presidentsbeker die elfde agtereenvolgende keer te wen. Brandt Snedeker se span het agt punte gekort van die laaste 12 wedstryde teen die internasionale span om ‘n eerste nederlaag sedert 1998 af te weer. Hulle het nege van die 12 enkelspelwedstryde gewen om die oorwinning met 17-13 te beklink. Snedeker sê die spelers het alles uitgehaal:
Gholf: Span VSA wen die Presidentsbeker die elfde agtereenvolgende keer [KLANK]
ENG SnedekerOnTeamEffort