# Gholf: Span Europa het Span Amerika se terugvegpoging weerstaan vir ‘n tweede agtereenvolgende Ryderbeker-titel met ‘n oorwinning van 15-13 op Bethpage Black in New York. Shane Lowry het ‘n voëltjie op die laaste putjie aangeteken om Russell Henley te klop en te verseker dat Europa die trofee behou. Tyrrell Hatton se gelykopuitslag met Collin Morikawa het aan Luke Donald se span die eerste oorwinning op Amerikaanse bodem sedert 2012 besorg. Donald is baie trots op sy span se veggees:
Gholf: Span Europa behaal geskiedkundige Ryderbeker- oorwinning [KLANK]
ENG DonaldProudTeam