# Gholf: Die wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler, gaan probeer om op sy 30ste verjaarsdag ‘n loopbaan-Grand Slam in te palm op volgende jaar se Amerikaanse Ope. Die Amerikaner het sy vierde major gewen met gister se oorwinning in Die Ope op Royal Portrush in Noord-Ierland. Hy kan nou by Tiger Woods en Rory McIlroy aansluit as die enigste spelers met ‘n loopbaan-Grand Slam. Scheffler sê egter hy word nie deur rekords aangevuur nie:
Gholf: Scottie Scheffler een stappie weg van loopbaan-Grand Slam [KLANK]
ENG SchefflerOnMotivation