Skip to content

Gholf: Scheffler wen BMW Kampioenskap, sy vyfde oorwinning die seisoen [KLANK]

# Gholf: Die wêreld se nommer-een speler, Scottie Scheffler, het ‘n vier houe agterstand in vyf putjies uitgevee en die BMW Kampioenskap in Baltimore, Maryland gewen. Dis sy 18de PGA Toernooi-titel. Die Amerikaner het afgesluit met ‘n drie onder baansyfer 67 vir ‘n oorwinning van twee houe oor die Skot Robert MacIntyre en is nou die eerste speler sedert Tiger Woods wat die PGA Toernooi ten minste vyf keer in opeenvolgende jare gewen het. Die Amerikaner Maverick McNealy was derde met die Noord-Ierse speler Rory McIlroy in ‘n gedeelde 12de posisie. Scheffler sê die finale ronde was baie moeilik:

ENG SchefflerOnFinalRound