Skip to content

Gholf: Scheffler vol lof vir Suid-Afrikaner Erik van Rooyen ná stryd in CJ-beker Byron Nelson [KLANK]

# Gholf: Die wêreld se voorste speler, Scottie Scheffler, het oorheers om die Byron Nelson-toernooi in Texas te wen vir sy eerste sege vanjaar. Die Amerikaner het ‘n laaste ronde van agt-onder-baansyfer-63 aangeteken om op 31 onder klaar te maak – agt houe voor die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen – vir sy 14de PGA-toertitel. Van Rooyen het Scheffler se 63 geëwenaar om op 23 onder baansyfer te eindig, drie houe voor die Amerikaner Sam Stevens. Scheffler was vol lof vir Van Rooyen:

ENG SchefflerOnRooyen