Skip to content

Gholf: Scheffler sê die loopbaan-Grand Slam is nie persoonlike motivering vir hom nie [KLANK]

# Gholf: Die wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler, wat in die Amerikaanse Ope poog om die sewende man te word om ʼn loopbaan-Grand Slam voltooi, sê dit sal nie ʼn mislukking wees as hy nie wen nie. Die 29-jarige Amerikaner is reeds ʼn viermalige major-kampioen na verlede jaar se oorwinnings in die PGA-kampioenskap en die Britse Ope. Hy spog reeds met twee Meesters-titels en sê ‘n loopbaan-Grand Slam is nie motivering nie:

ENG SchefflerOnGrandSlam