Skip to content

Gholf: Suid-Afrikaner Michael Hollick wen die BMW Internasionale Ope, sy eerste DP World Tour-titel [KLANK]

# Gholf: Michael Hollick van Suid-Afrika het die BMW Internasionale Ope in München, Duitsland, gewen, sy eerste DP World Tour-titel in sy nuweling-seisoen. Die 39-jarige het afgesluit met ‘n laaste rondte van 67 om ‘n oorwinning met een hou oor sy landgenoot Hennie Du Plessis te verseker. Oostenryk se Bernd Wiesberger was derde. Oihan Guillamoundeguy van Frankryk en Carlos Ortiz van Mexiko het gelykop vierde geëindig. Hollick, die vyfde Suid-Afrikaanse wenner op die DP World Tour hierdie seisoen, sê dit was ‘n lang en moeilike reis:

ENG HollickOnJourney