# Gholf: Jacques de Villiers van Suid-Afrika het ‘n openingsronde van 63 geslaan om die voortou te neem saam met Joe Knox van Engeland op sewe onder baansyfer in die Sonskyntoer se Sunbet Challenge by die Wild Coast Sun-buiteklub in Port Edward. Albert Venter is twee houe agter die voorlopers en hulle naaste uitdager op 5 onder. De Villiers wat mik vir sy eerste Sonskyntoer-titel sê hy is in ‘n goeie posisie:
Gholf: SA se Jacques de Villiers en Joe Knox van Engeland voorlopers in die Sunbet Challenge [KLANK]
ENG DeVilliersOnGamePlan