# Gholf: Die Suid-Afrikaner Richard Sterne glo sy vertoning in die Alfred Dunhill Links-kampioenskap op St Andrews in Skotland is ‘n reuse-keerpunt in sy loopbaan. Die 44-jarige en John Parry van Engeland was gesamentlik derde. Robert MacIntyre is die eerste plaaslike speler in 20-jaar wat die trofee kon lig, met Tyrrell Hatton van Engeland wat tweede was. Sterne sê die uitslag is bemoedig na sy uitmergelende heupbesering, maar daar is nog werk wat gedoen moet word:
Gholf: Richard Sterne is bemoedig deur sy vertoning in die Alfred Dunhill Links-kampioenskap [KLANK]
ENG SterneOnReturningToForm