# Gholf: Die Suid-Afrikaanse ghofspeler, Retief Goosen het die Sanford International by die Minnehaha-buiteklub in Suid-Dakota gewen om sy vierde PGA Toer-kampioene-titel te verower. Die 56-jarige het sy laaste ronde in 67-houe voltooi om twee houe voor die Amerikaner, Bo van Pelt te eindig. Ernie Els, Goosen se landgenoot, en Darren Clarke van Noord-Ierland was saam in die derde plek. Goosen, die 2001 en 2004 Amerikaanse Ope-kampioen, sê om teen Els en Van Pelt te speel, was iets besonders:
Gholf: Retief Goosen van Suid-Afrika wen vierde PGA-Toer-kampioene-titel [KLANK]
ENG GoosenOnPlayingElsandPelt