Skip to content

Gholf: Noorweër Victor Hovland speel in Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City

# Gholf: Die Noorweegse ster, Viktor Hovland, maak sy eerste buiging in Suid-Afrika wanneer hy in die Nedbank-uitdaagtoernooi afslaan. Die toernooi ter ere van Gary Player word van 4 tot 7 Desember op die Gary Player-buiteklub gespeel. Hovland maak volgende week sy derde agtereenvolgende verskyning in die Ryderbeker-kompetisie op Bethpage Black in Farmingdale, New York, met Span Europa wat probeer om die trofee te behou wat hy twee jaar gelede gewen het. Die wêreld-nommer-11 is die eerste Noorweër wat al in die DP World-toer en die PGA-toer gewen het.