Skip to content

Gholf: Meer as 80 spelers gereed om sake uit te spook in Vroue-ope [KLANK]

# Gholf: ‘n Sterk veld van 86 spelers het byeengekom vir die Vroue-ope wat vandag op die Blair Atholl-gholf- en perdrylandgoed in Gauteng afslaan. Die algehele prysgeld is ‘n miljoen-rand. Onder die spelers is die Suid-Afrikaners Danielle du Toit, Casandra Alexander en Kaiyuree Moodley, Hayley Davis van Engeland en Lucie Malchirand van Frankryk. Die Skot, Lorna McClymont, wat aan haar derde toernooi deelneem sedert sy vroeër vanjaar ‘n beroepspeler geword het, sê haar broer het haar oortuig om gholf te speel:

ENG McClymontOnGame