# Gholf: Die verdedigende kampioen, Bryson DeChambeau, slaan saam met Xander Schauffele en José Luis Ballester af in die eerste twee rondes van die Amerikaanse Ope, wat môre begin. Die wêreld-nommer-een, Scottie Scheffler, wat agtereenvolgende groot titels jaag, is saam met Collin Morikawa en Viktor Hovland in ‘n groep. Rory McIlroy speel saam met sy Ryderbeker-spanmaats Shane Lowry en Justin Rose. McIlroy sê hy sukkel met sy motivering nadat hy die Meesterstoernooi gewen het:
Gholf: McIlroy speel saam met Lowry en Rose in die Amerikaanse Ope [KLANK]
ENG McIlroyOnMotivation