Skip to content

Gholf: McIlroy mik om rekord van agste Wedloop na Dubai-titels te ewenaar [KLANK]

# Gholf: Die sesmalige major-kampioen, Rory McIlroy, gaan sy bes doen om Colin Montgomerie se rekord van agt Wedloop na Dubai-titels te ewenaar. Die DP World-toerkampioenskap begin vandag en die Noord-Ier is tans tweede op die punteleer, 533 punte agter die Spanjaard Eugenio Characca. McIlroy hoop sy vertoning in die jaareind-toernooi, wat hy reeds drie keer gewen het, sal hom die titel besorg:

ENG McIlroyOnRaceToDubai