Skip to content

Gholf: McIlroy meet vandag kragte met Spaun in die Spelerskampioenskap se uitspeelstryd [KLANK]

# Gholf: 2019 se kampioen, Rory McIlroy van Noord-Ierland, speel vandag in Florida teen die Amerikaner JJ Spaun in ‘n uitspeelstryd oor drie-putjies om die wenner van die Spelerskampioenskap te bepaal. ʼn Vertraging van vier ure weens gure weer het gister gekeer dat die PGA-toer se beroemde toernooi afgehandel word. Albei het op 12-onder-syfer klaargemaak. Die Amerikaners Tom Hoge, Akshay Bhatia en Lucas Glover was saam derde. McIlroy sê hy het sy kanse verspeel:

ENG McIlroyOnChances