# Gholf: Die vyfmalige major-kampioen Rory McIlroy het die New Yorkse skare gekritiseer vir onaanvaarbare en beledigende gedrag tydens die Ryderbeker-kompetisie in Bethpage Black. Span Europa het Amerika 15-13 geklop om agtereenvolgende titels te verower, en die eerste keer sedert 2012 op Amerikaanse bodem te wen. ‘n Raserige skare het voortdurend persoonlike beledigings teenoor die Europese spelers geslinger terwyl bier op McIlroy se vrou, Erica, uitgegooi is. Hy sê dié gedrag moet nooit in die sport aanvaar word nie:
Gholf: McIlroy gee dwarsklap na skare se beledigende gedrag tydens die Ryderbeker [KLANK]
ENG McIlroyOnBehaviour