# Gholf: Maja Stark van Swede het ʼn finale ronde van 72 aangeteken om haar eerste major titel op te raap met ʼn oorwinning van twee houe by die Amerikaanse Vroue-ope by Erin Hills in Wisconsin. Die wêreld-nommer-een, Nelly Korda van Amerika, en Rio Takeda van Japan deel die tweede plek op vyf onder. Hye-Jin Choi van Suid-Korea en haar landgenoot Mao Saigo, wat agtereenvolgende major-titels wou haal, deel die vierde plek met Ruoning Yin van China. Stark sê sy het nie gedink sy kan ʼn major-titel wen nie:
Gholf: Maja Stark van Swede is Amerikaanse Vroue-opekampioen [KLANK]
ENG StarkOnVictory