# Gholf: Luke Donald het die deur oopgelaat vir sy derde agtereenvolgende kapteinskap van die Europese span vir die 46ste Ryderbekerkompetisie op Adare Manor in Ierland in 2027. Die Engelsman was in 2023 die eerste keer kaptein tydens die tuisoorwinning in Rome, Italië, asook verlede maand in New York toe hulle die eerste keer in 13-jaar in Amerika gewen het. Donald sê hy geniet steeds die soete smaak van die jongste oorwinning en sal later oor die kapteinskap besluit:
Gholf: Luke Donald het nog nie besluit oor sy derde kapteinskap vir die Ryderbeker nie [KLANK]
ENG DonaldOnCaptaincy