Skip to content

Gholf: Keegan Bradley sê hy speel regtig goed na sy sege in die Travellers-kampioenskap [KLANK]

# Gholf: Die Amerikaner Keegan Bradley reken hy speel tans die beste gholf van sy loopbaan. Die kaptein van die Amerikaanse Ryder-bekerspan het die Travellers-kampioenskap met 15 onder baansyfer gewen. Tommy Fleetwood van Engeland en die Amerikaner Russell Henley was saam tweede op 14 onder, gevolg deur die Australiër Jason Day en Harris English van Amerika op 13 onder. Bradley sê daar word nog besluit of hy ‘n spelende kaptein gaan wees op Bethpage:

ENG BradleyOnRyderCup