Skip to content

Gholf: Karoline Lund van Noorweë loop voor by Platinum Vroue Ope [KLANK]

# Gholf: Karoline Lund van Noorweë loop voor by die Platinum Vroue Ope nadat sy sewe onder baansyfer 64 in die aanvangsronde by die Blair Atholl Gholf- en Perdelandgoed in Gauteng aangeteken het. Die 26-jarige Lund is een hou voor Nikki Hofstede van Nederland en Hayley Davis van Engeland. Die Suid-Afrikaners Casandra Alexander en Tandi McCallum is twee houe agter die voorloper op vyf onder baansyfer. Die prysgeld is met nog 200-duisend-rand tot 1,2-miljoen-rand verhoog. Lund sê haar strategie is om voort te gaan met aggressiewe spel:

ENG LundOnPerformance