Skip to content

Gholf: Justin Rose het ‘n droombegin in sy 20ste Meesterstoernooi [KLANK]

# Gholf: Justin Rose van Engeland het ‘n voorsprong van drie houe na die openingsronde van die Meesterstoernooi op Augusta in Georgia. Die 44-jarige het sewe-onder baansyfer, 65, aangeteken, gevolg deur die verdedigende kampioen, Scottie Scheffer van Amerika, Ludvig Åberg van Swede en Corey Conners van Kanada, almal op vier-onder. Rory McIlroy van Noord-Ierland het sy jongste aanslag op die titel begin met 72, gelyk aan baansyfer. Rose, wat in sy 20ste Meesters speel, sê sy ervaring op die baan help baie:

ENG RoseOnExperience